2150…Ons oë het soos soekligte..
geblink ons kon mekaar nie mis nie al was daar 20 000 by die rave Liked it? Share it please …
2139…In die nag as jy wakker word
En die ou sondes kom staan in n ry dan kan jy nie wegkruip die waaroms,die hoekoms die assebliefs,is weer terug soos van ouds natgesweet wakker geskrik dit is een uur dit was maar net die eerste skof gewees! Liked it? Share it please …