2277…Blits trou !
dit was ‘n moerse paartie sy viertrek het swartblink voor die huis gestaan sodat almal dit kon sien hulle almal het hom gesien sy lank kuif het hy kort kort reggepluk hier is ‘n meneer het die meisies gesê ‘n dronkword aand hy onthou nie mooi hy word wakker ring aan die vinger die judge …
2276…Die misterie rondom voortplanting
‘n vrou is nie ‘n blom nie nie enige by met ‘n angel gaan haar bevrug nie maar die stuifmeel by gaan die blom bevrug die vrou gaan eers liefraak vir die eg een voordat sy haar vrouehuis oopsluit Liked it? Share it please …
2260…Sien jy my trane in die nag
jy kry dit reg om my te verwoes ek het jou vertrou maar jy het net my vrou gesien kwylend het jy gewag en my bespring ek was verskrik jy het weer gespring in ‘n hoekie het ek gekniel tot die ligdag kom jy was weg gevlug vir jou skandes dankie God die son skyn …
2270…In die noteland is ek koning
Sê die bliksem en gooi ‘n R10 noot niemand lig ‘n wenkbrou en gooi ‘n R20 noot amper genoeg vir ‘n brood en gooi ‘n R50 noot ‘n bottel klippies dis reg en gooi ‘n R100 noot vir ‘n tuinhulp vir saterdag en gooi ‘n R200 noot die hande strek en gooi 20 R200 note …