2369…Skemerpartytjie…
Ons moes voor skemer daar gewees het ek kan die hardlag hoor en die gunstons ruik die glasies was vol toe die liewe son sy kop laat sak toe klink die glasies eers dinge begin toe gebeur koos was lus vir annie annie was lus vir jannie jannie was lus vir koos se vrou die …
2366…Die jaarringe
Om jou oë vertel soos die van n boom wat afgesaag is jy kan die droë jare sien jare van swaarkry die ring is dun die baie reën jare het breë ringe aan die stam hang die taai trane die boom huil vir jare as dit seergekry het maar met my gary player sneesie droog …
2363…Winskopie
Ek kry die pamflet op die gras maand einde specials ek stap tussen die rakke deur op johnson&johnson babapoeier spaar ek 50% ek vat 10 op vaseline spaar ek 60% ek vat sommer 12 pampers is 40% af nog n winskopie 15 pakke in my trollie happy event koop een kry een ek koop 8 …