2362…Die Chirurg neem wraak
Die ou wat sy vrou gesteel het lê nou hier voor hom op die operasietafel hy sien die vrees in die oë van die vasgestrepte man hy kyk af en sê onderbedeeld nogal nê maar n aantreklike gesig soos wat sy vrou gesê het die chirurg staan gereed skalpel in die hand soos n klaviermeester …