2350…Sonder kaart…
Kom ons in die lewe ons verdwaal in borsteland nukeland raak bekend in speelgoedland raak ons deurmekaar in kleuterland stap ons al op skool weet ons nie altyd nie in liefdeland verdwaal ons keer op keer ons smee die huweliksband ook sonder kaart maar nou is ek koud ek lees in die kruisboek die kaart …
2348…Weskus wind
Die golwe landloop vandag en spoeg skuimbolle na mekaar wanneer hulle val spat spoegdruppels tot teen my bene die golwe praat met mekaar en daar is gedurig ‘n geraas soos ‘n opgewonde rugbyskare maar so is dit aan die weskus jy is nie alleen die see praat met jou jy is nie alleen die wind …
2344…Ek staan voor God
met die doodskleed aan ek het so pas uit die kis geklim dit was nie die okkerneuthout kis waaroor die trane gerol het nie dit was omgeruil ek was vir oulaas besteel onbevrees kyk ek op na God die finale eksamen God glimlag en sluit die deur oop nou weet ek verseker God se genade …
2347…Ek groei nog
Met koue voete staan ek in die tuin die laatryp treiter my kort, kort die lente gesang van die voels wek my elke oggend ek leef die botsels vorm op my takke ek sien uit na die rooiwang perskes my beloning aan die wat my versorg ek is ‘n boom wat vrugte dra Liked it? …