prinses van die nag
waarom dra jy n masker waarom wys jy nie wie jy is nie die ure tot middernag kan ek nie tel nie prinses van die nag waarom vertel jy nie my hart galop my moer is kort prinses van die maskerbal wanneer gaan jy jouself ontbloot prinses van die nag jy ontglip my ywerige hande …
my appeltjie
ek onthou nog hoe ek jare gelede in die boord gestap het honger soos n wolf die appels het geurig deur die blare vir my geloer die granny smith het probeer maar was nie goedgekeur red lady het pragtig gelyk maar was hard gewees golden delicious was bekwater lekker gewees suurappel, gifappel,spikkelappel het almal probeer …
Nag van stukkend
Jy sit jou arms om my nek terwyl die groot oranje mooi oor die horison loer hy begin onbeheersd sidder dit is die naam van die eerste nag sê hy terwyl hy agter haar staan sy arms om haar gevou hy soen haar in die nek en drink haar moordbloed Liked it? Share it please …