Ek ruik die wind
Wat aangesweef kom die reuk van brood ruk die honger ek word versadig die reuk van wyn kom aangesweef ek drink te veel die reuk van braaivleis kom aangesweef ek vreet te veel ek is versadig ek is siek die lied van die liefde kom aangesweef ek kry ‘n kans Liked it? Share it please …
Ek stap in jou huis in
Die donker gang somber jy staan teen die lig afgeets jy groet my donker dis jou wereld jy skel die lig skuil veilig ek skakel die lig aan bleekwit staan jy daar sonder sonstraal jou bleekblou oe vertel van alleen jou lippe styfgeklem vertel van jare se kners my geesfakkel steek jy oor ek lei …