30 Jaar KWV
Rooibloed teen die kerslig loer ons met ontsag proe ons 20 jaar rol oor ons tonge ‘n honderd jaar oue wynstok huiwer in die agtergrond gevul met hierdie wysheid vertel ek haar van die winter jagermeister die koue puskin vodka wat warmte bring die 100 pipers whisky wat jou mal laat dans die 10 jaar …
Op die sand strand
ek is weer kind op die sand strand ek bou ‘n berg hulle skop dit plat my berg weg ek bou ‘n kasteel met baie torings hulle bewonder dit waars mamma vra hulle ek bou haar uit nat sand perfek met die snik daarby ons drie sit daar en vorm ‘n muur hierdie keer sal …