Die matador en die bul
Spanje die land van die bul die bul storm die rooivlag swiep moedeloos storm die bul weer vier banderillas hang aan sy skof hy besef hy veg teen ‘n oormag die picadores het hom gewond met hulle spiese die matador veg teen ‘n verswakte bul met bloedbelope oe staan hy en wieg die matador storm …
Sex pistols
Die jong outjies met die stywe boudjies spring op en af kitaarswaaiend die dikke moer die tromme die lead singer verwurg homself met die mike se koord die kitaarspeler kloof sy vinger teen die gebreekte snaar die drommer slaan sy knieskyf met die knuppel af gebroke lê hulle daar die sex pistols Johny Ratten Sid …
2462…vandag het niemand gevra
niemand het opgekyk by die werk nie niemand het gehelp toe ek val nie niemand stuur vir my ‘n rekening nie niemand het my lief nie iemand gee nie om nie as ek siek is iemand hoor nie my snikke nie jy bestaan nie is daar tog iemand wat luister ja daar is God luister …
2461…Ek gaan vir jou ‘n man terug bring
ek is nie goed genoeg vir jou ek verdien nie genoeg geld nie ek werk nie in die tuin nie ek was nie die kar nie ek dra bril ek is nie fris nie ek is nie bles nie ek weeg te veel die standbeeld van die kale Dawid word vanmiddag afgelwer al is hy …
2460…Die donker konkel
ek is nog nie klaar nie die donker horison bekruip my ek het tyd verspil nie gedoen toe die lig daar was nie nou in die donker konkel ek die oggend word ek wakker ‘n aaklike gil my skemer beeldhou werk ‘n marmer vrou swaard in die hand my vrou se kop in die ander …
2457…A toi pour toujours
beteken: joune vir altyd ons het dit vir mekaar gesĂȘ in standerd nege daar waar ons op die pawiljoen gesit en roomys eet so romanties so seker was ons ons wereld het net uit 2 mense bestaan ek het nie geweet van Chantel, Maria, Jennifer en Michelle nie sy het nie geweet van Pieter, Peter, …
2456…Die kleur van jou vlag
Ek staan met ‘n handvol gekleurde vlae ek wil haar vertel in die taal van oud ek swaai die geel vlag van geluk en vreugde sy swaai ‘n pienk vlag van liefde en skoonheid ek swaai die oranje vlag van lewenslus en verwagting sy swaai die groen vlag van vrugbaarheid ek swaai ‘n purper vlag …