2453…Mense kom bymekaar
By ‘n begrafnis ‘n somber atmosfeer iemand is nie meer hier nie ons sal jou mis ons sal vergeet van jou jou liggaam is tuis van mens tot klei mense kom bymekaar om te paartie en te kuier maar die alkohol laat party ouens snaakspraat waar baie mense bymekaar is hoor jy net brabbeltaal en …
2452…’n Nuwe boek
So gou gaan ‘n jaar verby maar ook so tydsaam wanneer jy vir iets wag as jy jou lewe lank wag gaan iets gebeur jy gaan dood party mense sterf ‘n bietjie elke dag verwagting word vaer en vaer ek het nou net ‘n nuwe Croxley JD158 192 bladsye boek gekry ‘n nuwe begin om …
2449…Embrios uit n vreemde taal,rol
Ons het woorde gegryp uit ander tale, woorde wat lekker oor die tong rol, woorde wat jy kon verbeel ruik, verbeel proe,kon hoor , ons het hierdie woorde getimmer en ons eie gemaak, ons skommel hierdie woorde ,en skryf gedigte wat ander lees,oor dink en glimlag , en lekker oor kan lag , Ons kan …
2455…Klei vrou
Sy gevoelens word aan aangehits deur die venus beeld hy sal haar heel hy sal sy eie beeld bou die sand het hy gesif die klei het hy geknie met bewende hande het hy die beeld gevorm die sagte kurwes noukeurig gestryk maar haar oe het dood gebly dae aaneen het hy tevergeefs gewag todat …