2445…Om wakker te word
Uit n winterslaap is nie maklik nie jy word wakker en kry die reuk van al die kak van gister oral lê die bene die reste rond jou kleed is verskeur bedek nie jou naak nie jy moet uit uit om die son te sien die son van hoop van warmte beur na vryheid soos …
2443…Moedertaal
My eerste woorde gehoor was, my liefkind het moeder gesê nog ‘n vreter het, my pa gesê sy is pragtig het my ma gesê al die babas is bliksems lelik, het my pa gesê deur die jare het ek afrikaans geleer bliksem, moer, wetter, etter, poepol en nog baie meer was my moedertaal gewees my …
2431…Sy was ‘n maagd
Volkspele was die passie tiekie draai swaai en draai was haar dans ossewa ek wil jou vra was haar gunsteling toe kom die heelwat ervare jonger outjie en leer haar die Sarie Marais hy het haar weer en weer laat dans hy het daar daar onder in die mielies by die groen doringboom het hy …
2441…Ek wou nog altyd vlieg!
Ver onder sien ek die rooi ligte flikker die sirenes huil die blou ligte flikker die grys motor opgefrommel die vragmotor twee ligte gebreek 30 minute gelede was ek die bestuurder van die grys motor hoer en hoer vlieg ek ! Liked it? Share it please …