2546…Jy stap van hartkamer tot hartkamer
saggies het jy ingekom net ‘n ligte krieweling gewees jou tweede tree was op my linkerhandaar jou derde tree was op my linkerbeenaar jou vierde tree was op my bobeenaar toe jy verder wou stap maak ek daardie kamerdeur toe jou eerste tree in my groot kamer het my bang gemaak jy het spykerskoene aangehad …
2549…Ek sal jou agtervolg
het jy gesê op Trafalgar Square met jou snaakse afrikaanse aksent gaan gou oor na Dublin maar kan jou nie vind nie toe gaan ek na Parys dit was ‘n dagreis ver in Moskou na baie vodka was ek dronk in Amsterdam na baie kaas en wijn het hulle gese die plek is Dromedaris in …
2544…Kosmetiese Prosedures
Ek was verbaas toe ek die volgende advertensie lees kosmetiese prosedures nou binne almal se bereik borsvergroting! dit is gewild by skraal mans borslig prosedure vir ou liggaamsbouers borsverkleining vir oorgewig mans maagverkleining is gewild by bierdrinkers oor 40 oorsnykunde vir die oor veertigs om meer vaartbelyn te lyk wat sal die mans nie alles …
2542…Tatiana
Ons was aleen agter in die vliegtuig sy was n russiese danseres ons het gebaretaal probeer praat toe pluk sy n halfbottel absoluut vodka uit en vertel my hoe koud sy kry van die sneeu in siberië en hoe sy tandeklapper in die bed lê ek vertel haar van my sonland die blou swembad, die …