die V I P griep
pasop vir hierdie een dit is lewensgevaarlik jou nek word styf en jy loop kop in die lug die dames se oë rol en die lippe word styf hulle drink net sjerrie en gin en die gesigte word heavy geverf hulle praat net van ander en prys hulself terwyl die boude dril en die borste …