2589…Hoe sag
gly ons bootjie op die maanblanke meer hy trek die roeispane sy kyk bewonderend na sy gespierde bolyf in die maanlig die sjampanje bottel op ys in die middel van die meer kyk hulle na die spierwit volmaan ‘n perfekte aand vir ‘n tweede bottel hy het ‘n sak vol planne en vry haar wild …