2647…Genade sonder grense
Het ons vergeet van ons jongdae toe ons resies gejaag het teen 160 km lekker gesuip groot meneer die duiwel het langs die pad gesit en sy lippe afgelek hy het tevergeefs gewag hierdie keer die kruis om die jong man se nek het hom van gevrek gered die aand van crack het jy jou …
2646…Jy is so warm soos ‘n kers
wit huiltrane stroom teen jou wange af halfpad droog hulle op die trane van smart stroom bo oor die huil tot by die trane van verdriet die berou trane plons op die vloer om warm polsend uitmekaar te spat soos drome van weleer Liked it? Share it please …
WIllem….Kan ons nie die goeie ou gedigte HERSIRKULEER nie die mooi gaan verlore ?
Ons eerste tree op woes was sekerlik maar wankelrig! maar trane gestort afgedroog, het ons woes besluit , ek skryf alles, emosiebelaaide digkinders word uitgeskop , die een na die ander !. Tot vandag toe het ons nou al dosyne geskryf, die mense lees net die nuwes ?.Maar wat van die pragtige "ou" gedigte, Willem …
ONS SKRYF WOES op woes !
Om terug te kyk in die verlede is nie altyd lekker nie , goggas spring oral uit . MAAR vir my is dit n avontuur om weer te lees wat ek 2 jaar terug geskrywe het , soms so mooi , soms so lomp . My Pharos …tesourus van afrikaans @ R225 is n waardevolle …
2642…Gedigte teel ,Kom ons deel!
Toe ons begin dig het ,het die opgekropte gevoelens n uitlaatklep gevind,die gal word gebreek , n stortvloed van verwyt, van haat , van verontregting word uitgestort, reguit op die man af . Maar later kom die kreatiewe mens tevoorskyn, ons dig van hoop, liefde, n nuwe toekoms, die mense lees dit en gee hoop, …
2642…Geluk IS
Jou dankie wat jy sê ons eerste baba se skree jou sagoog as jy na haar kyk en sê sy sal nog mooi word jou waardeer lag vir die eerste lekker ruik roos van die somer die vonkel in jou oog as ek jou n handvol pronkertjies gee self gepluk kleur uitgesoek pronkertjies maak jou …
2641…wat beteken blomme vir n vrou (Eintlik vir die Manne )
Blomme op straat gekoop n flou verskoning vir laat by die huis kom die uitsoek van blomme by die blomshop is n kuns ken jy haar kleure ken jy haar geure blomme spesiaal uitgesoek vir jou maat n lekker ruik roos uit die tuin gepluk die dorings afgesny bring die geur van die liefde na …