2730…Die duiwel en die telraam
Bliksem se die duiwel en skuif reg sy telraam uitgehaal en afgestof sy bottel klipdrift premium byderhand en genoeg koke ook my kinders flenter rond vandag sê hy en lig sy glas saam met n paar van hulle sommer ook saam met die agter die wiel want hy weet hulle laat wiel ! sommer neat …
2723…Die nag is nog jonk
Ons praat van die tye van jonkwees toe die nag nooit dag geword het nie toe jou oog so blink was soos die morester daar hoog en ek het die mars god uitgedaag ons het die spel geniet die bottel cabernet was oud donkerrooi die kleur van Jesus bloed donker vlekke op die kleed ons …
2720…Jy het my goed gebruik ne’
vir jare het jy my gery my geniet ek moes spin ek moes rook ek moes skree wanneer jy gery het moes ek vasgeklou het ek het geskree as jy briek jy het aan my gevat toe ek vuurwarm was maar nou na 30,000 wil jy my vervang ! die nuwe een gaan seker n …