2705…Ons rangeer God tot op die siding 2705…Ons rangeer God tot op die siding December 26, 2009 Die kind van Bethlehem se storie het dof geword nie meer n hit in hierdie plastik wereld in die stink stal word uitgestal blou doek en al n rockstar soek al nie n tjankbali wat n pamper soek Liked it? Share it please …
2717…Die duiweltjies glimlag 2717…Die duiweltjies glimlag December 26, 2009 Jou lagtrane verblind my jou sweetlyf sout ek skryf n liefgedig op jou sandlyf my sandvingers rooi die letters my minnelied ingekleur vir n jaar hygend plons jou sweetlyf neer Liked it? Share it please …
2712…Vry 2712…Vry December 24, 2009 in jou liefde arms wil ek wees sing sy country uit haar hart kan jy dit ervaar ek vloei saam met die lied dit vat my na verstaan land sy wil my saamvat die toekoms in want sy is lief vir my dit gaan nou te ver ek is nie deel van hierdie prentjie nie …
2713…Hoezit 2713…Hoezit December 24, 2009 Noudat ons deur matriek is kan ons doen wat ons wil na ‘n paar maande het ons gewonder wieze baba is al oppad Liked it? Share it please …
2712…Zoem girl 2712…Zoem girl December 24, 2009 sy hyg as sy start sy whine as sy ref sy whirr as sy te vinnig draai sy seize as haar olie opraak Liked it? Share it please …
2715…Kort voor die draai .. 2715…Kort voor die draai .. December 24, 2009 as jou hande dwaal as jou asem jaag en jy kort voor die draai omdraai dan wonder ek of martel jy my? Liked it? Share it please …
2714…Lekkerbek 2714…Lekkerbek December 24, 2009 is jy as jy saglip my wakker soen ek proe die colgate op jou vroeg more asem ek weet jy wag vir my ontwaak jy weet die teelklier het saam opgestaan die kittelaar staan eenkant en wag Liked it? Share it please …
2716…Vat die mooi saam 2716…Vat die mooi saam December 24, 2009 van die dae wat verby is die weke,die maande, die jare jy sal verbaas wees as jy die oes van die ou jaar na die krip bring vat die mooi vat die liefde vat die genade die nuwe jaar in Liked it? Share it please …
2704…Wys jy ? blond en lyf 2704…Wys jy ? blond en lyf December 23, 2009 op die spierwit strand ry op ry wit en bruin lyf uitgestal gaan ek ooit die kans kry om jou te smeer met neutbruin jou te wek uit winterslaap ! Liked it? Share it please …
2703…Ek het die kers aan gesteek 2703…Ek het die kers aan gesteek December 23, 2009 om te flikker om jou oog te wek die cabernet neem jou sag na ontspan land jou oog n troebel fontein jou dof word glans nou eers maak jy oop jou vrou was toegesluit vir twintig jaar Liked it? Share it please …
2702…smeltvrou 2702…smeltvrou December 23, 2009 die appelkoosruik kers flikker jou skadu jou rondings ge ets teen die muur appelkoos ek lek die jong vrug van die lente skaduwees smelt saam met die was appelkoos was Liked it? Share it please …
2701…Eks in die mood 2701…Eks in die mood December 23, 2009 Maar my sandkasteel het lank reeds verkrummel naak sit ek op my duin net die sterre glimlag vir my Liked it? Share it please …