2677…Liefste ek het verdwaal !
ek ken nie die padkaart van die lewe nie as die blaaie van jou kruisboek eers hond oor geblaai is dan weet jy jyt gesoek na die pad jy het al soveel kere verdwaal maar nou ken jy die weg die pad na die ewigheid jou soektog is oor verby is die lyding jy kan …
2676…Ons hunker!
na sal altyd altyd lief wees vir jou altyd daar wees vir jou altyd die waarheid altyd net jy maar min van ons soek nader my God soek die kollekte bord maak die beursie oop gee uit dankbaarheid gooi nie saad op die land gee nie n glimlag vir die kruppelkind die kind van God …
2670…Die dames is opgewonde !
Hierdie dames partytjie gaan anders wees die sjerrie word gretig gelip en geslurp die gordyn skuif stadig oop die dames raak opgewonde hulle het nog nooit n chippendale gesien nie hulle raak histeries en gryp is dit maar al sug hulle en ry terug deur die boerewors gordyn ! Liked it? Share it please …
2698. Ek voel te veel !
vir jou het die sanger met die hees stem vir haar gesê sy val in sy arms hy sing sy minnelied sy treffer nadat dit uitgelek het het hy nie meer vir haar gevoel nie hy het haar ook nie meer gevoel nie gevoelloos sê hy dit is miskien nie so nie Liked it? Share …
2699…As ek met jou paar….
gaan een van ons sterf se die man sprinkaan wag se sy ons het nog n toekoms die reens het nog nie geval nie ons kan nog jol en tyd geniet julle mans het net spyker op die brein maar toe die reens begin val neem natuur die oorhand sy sê my spyker my toekoms! …
2668…Glans meisie
spierwit met rooi omring lag jy uigelate vir my mondhoek glimlag jy skalks vir my jou helder groen oe blink ek kan jou giggel hoor meisies om van te droom vasgevang,vasgedruk in glans 20 voorblad meisies op die tydskrifrak kyk vir my glimlag vir my lag rooi vir my knik vir my ek smile as …