2010…Puppets
Ons hang bewegingloos
die musiek cresendo
ons maak litte los
die gehoor hou asem op
hoe kan n mens so jive!
ek stap ruk ruk op die verhoog
die puppetmeester kondig aan
ons beste gimnas dames en here
ek word vorentoe geruk
n flip flop , n backflip
n sideshow ,n hangrow
n 6 meter sprong , n smile
on my dail , ek word gepark
gertruida is next sy weet van geen
en moet belly dans met mollig lyf
sy was rooi van skaam en het dadelik
ingeskryf vir miss achievement
wragtag sy het 30 kg en meer verloor
n spanlyf het sy toe gekry .
die puppetmeester kyk ons geamuseerd
en sê . julle is vry.
the show is over
Leave a Reply
Be the First to Comment!