Lywe wieg saam met die tromme
die duiwel speel die tromme die sweetlywe wieg vinniger en vinniger mis oog kyk hulle na die duiwelstroon vinniger word die pas die drank die boom die tik eis sy tol die duiwel slaan n gat deur die trom hulle sak op die vloer neer die duiwel lag 13 nie sleg vir n dinsdagaand Liked …
Die hele wêreld kan sien
Van hier af kan hy die hele wêreld sien die ewige aasvoels met hul lang lens kameras wat vrot op die grond is nuus daarbo die karkas forensies afgeneem wurms stank en al hy sien sy trop wei wei naderkom die wyfies pregnant laasjaar se oes hang nog krampagtag aan die lee bors miskruiers en …
Die ysvrou begin smelt
Jou silhoeet flikkerlig teen die muur die wasreuk n herinnering jou lag ontsnap stram in die flikkerlig jou naaklyf smeek in die skemer jou moeg lyf neem ek in my hande jou slape gestreel staroog versag jou styfmond kus ek jou stywe lippe smelt sag jou skouers klaviersnaar styf gespan ek tokkel n minnelied jy …