Die son wil nie alleen gaan slaap nie en …
gryp laatmiddag n paar lang oranje vlieswolke bed toe moreoggend spoeg hy hulle uit verwerp neem hulle wraak hulle trane van verdriet word donnerwolke wat die aarde pletter ons juig trane bring plesier trane bring lewe die dor verdryf Liked it? Share it please …
Sal jy my minnaar wees !
i wanna be your lover sing sy aanmekaar terwyl sy in my rigting kyk ek kyk om niemand agter my ! niemand langs my! ek trek my maag in en stoot my bors uit voor my is net die moerse groot klankman ek vat my maag en bors en sluip uit Liked it? Share it …
Sy was luiperd wyfie op hitte gewees
die ouerige dame smile vir elke redelike ou op die cock tale party haar glas bly vol lee sips sy nat net lip drink saam bly nugter n luiperd wyfie op soek na prooi rooi kloue gepolish vir die kill klem die louwarm glas vas amper grasieus beweeg sy nader aan die raafswart haar frisgeboude …
Die pen wat praat
met die A4 is nie ‘n gewone pen dit gly oor die lyne dit blot nie dit moet kleurig wees ‘n stabilo bionic .07 is die pen dokter wat die keisersnees doen pragtige woordkinders word gebore ek het al parker gebruik asook, Hi-techpoint V7 grip staedler stabilo flemfit pentel pilot rooi rose faber castell sasco …