Alleen in die skare
Om my druis die stemme kinderstemme,vrouestemme,dronkgatstemme sweet, ka ka doeke en parfuum sweef om my rond lag vloek en huil ek deel nie die dames kyk verby ek bestaan nie waarom sien niemand my raak nie waarom praat niemand met my nie ekisalleenopdiewereld ekisalleen in my wereld Liked it? Share it please …
Al die jare wat ek gemis het
Ek het nou eers agtergekom dat daar nie net three ships is nie maar dimple ook dat daar nie net hoe nous is nie maar ook jaguars dat daar nie net kwaai vrouens is nie maar ook sagpraat,sagvat,en warm vrouens dat n ysblok kan ontdooi en dat dit somer in die winter ook kan wees …
Dit was die mooiste woorde wat jy nog ooit vir my gese het !
Toe ons dogter gebore was het ek na die bondeltjie kreukels gekyk sy het sagoog na my opgekyk en gese: sy sal nog mooi word traanoog onthou ek vandag sy sal nog mooi word mooi is die lewe nou! sing ek saggies Liked it? Share it please …
jou liefde maak dit stil!
ek lê styf teen jou wanneer jy my vashou is ek nie bang vir die storms wat ruk ruk aan die vensters ek is nou nie deel van die lewens oseaan nie my kaptein jy het gesê ek kan rus in jou kajuit my kaptein, die see is grys en spring op en af daarbuite …