Jy was n toe boek gewees
Effens verweer met omkrul blaaie ek het jou oopgemaak die woorde in jou hart gelees jy het oop voor my gelê slagoffer van my honger gees ek het jou ingedrink met my pen op jou blaaie geskryf jou woorde gesteel en lee blaaie het ons volgeskryf Liked it? Share it please …