Sweet Jesus show me what i have to do
Help my om nie in te gee as hy sy hand weer by my bloes insteek Liked it? Share it please …
Ek vat haar sommer maklik weg van jou
Sy weet nie dat ek uit die satansboek geleer het nie Liked it? Share it please …
My kuber meisie ek hou jou op ys , totdat jy vulkaan
In die kuberwereld kan ek enige iets met jou doen i can bend you shake you anyway i want you i can spread you anyway i want to maar ek kan jou ook onbeantwoord liefhê jou heelnag vashou sonder stoei sonder roei jy bevredig my gees maar geen vlees maar die komplikasies van die vlees …
Met n sak vol ys kys ek op die duin
Wag ek angstig op jou met my sak vol ys die kosbare rooiwyn my kaartjie na kys jy het duin gewys daar sal ons kys die wyn is al op ys ek ys as ek dink wat kan gebeur as ek wag tot die dag as die songod lag my ys sal smelt wyn sal …
Die nag saam met songod
die lang maer vlieswolkies plat getimmer deur die harde dag sweef stil agter godson aan vanaand wanneer koning son oor die ligberg gly na donkerland kouekant van donkerberg dan spring hulle in sy bed las mekaar n lappieskombers vir sonkoning om sy hart warm te hou Liked it? Share it please …
Jy het gekom met n glimlag so oop soos die maan
toe dit donkermaan was het jy in my oor gefluister my uitgeruk uit my maanlig wereld na jou wereld van jol my oe het geglans net vir die aand moreoggend le ek flou en wag vir jou jys weg na nog n jol ek trek my bene op bang oor dit binne my Liked it? …
Die jongvrou sit haar warpaint aan
Sy sing n liefdeslied en gee dit vir die banghartvrou en ook vir die niksgebeur hart vrou en ook n erotiese lied vir die wat ritme en liefde meng sy sy gooi haar koker oor haar rug om n bok te gaan skiet op 14 Februarie en dan die biltong alleen eroties op te vreet …