wat doen jy as jy jou valentyn gewond het
Jy neem haar huis toe en verbind haar wonde met liefde die liefde waarvan jou hart vol is hierdie liefde is nou by jou hierdie liefde is nou afhanklik en jy is die verpleegster in wit ! jy versorg haar jy koester haar jy wag vir die teken toe haar ooglede fladder vra sy is …
Ek skryf nie tussen die lyne nie (n valentyns gedig)
My berg klim ek totdat ek my God ontmoet ek se dit met vreugde met die woes digters praat ek so in hierdie tyd van opgewondenheid moet n mens pylreguit wees ek span my boog my valenpyl is skerp geslyp Liked it? Share it please …
Die valentynsboot word gelanseer
Versigtig word hierdie boot gebou deur n paar desperate manne elkeen van ons het one mislukte jare agter die rug, dit is 2010 hulle is doelgerig hulle kan nog n doel skop die klippies en kastele help om n stewige boot te bou saggies in die nag toe die maan vol skyn is die boot …
In die kraters van die maan het ek vir jou n liefdesbrief geskryf
wat vir ewig my liefde vir jou gaan vertel Liked it? Share it please …
Kom stap saam met my deur digland n klompie uitgesoekte gedigte oor , seer,lag ,hartseer, humor en geluk
1314….jy het n manier 1171….ek wil n simba chippie wees 1107…die mierkoningin is moerig 1036…you body lies over the ocea 1018…sandmeisie 929….waar die heuning soet is 874….meerlust 791….die ooievaar vertel 689…lekkergoed soentjies 476…hoe se mens dankie 73…. rivers of babylon 282…morester 324…candy kisses 1306..die slak gaan vry 1305…die muskiet glimlag 1262…die wurm lag 5……..winterwind winter …
Die kleur van jou pen
ontspan en ontsnap uit hierdie wereld die kleur van jou ink die naam van jou pen die grip van jou pen die nip van jou pen fyn medium of dik n keuse voor jy begin n duisend embrios le gretig en wag my pen beweeg om die eerste digkind te bevry Liked it? Share it …
Die bliksemse sperm het deur die kondoom gebars
en die onskuldige eier bevrug die fetus kon nie anders en moes deelneem aan die lewensspel die baba het aanmekaar gehuil die tienerouers kon nie slaap nie en toe bars die chinese kondoom Liked it? Share it please …
Jy kan n bra as slingervel gebruik om jou valentyn…
katswink te gooi Jy was bra ontsteld toe ek jou oor gebyt het en jou wit bloes verWOES het Jy is bra afsydig vanaand seker omdat jy weer na hoerparfuum ruik daar is rooi op jou kraag Liked it? Share it please …
Die partytjie was maar bra vervelig totdat sy haar bra afgehaal het
Waarom het jy nie n bra aan nie omdat ek en jy vanaand in die disco gaan ruk en jol gaan rock en roll gaan swaai en waai My bra as djy nie vanaand saam met ons gaan suip dan is djy moreaand n niks Liked it? Share it please …