Die dig kinders huil in my pen
hulle kan nie lank rondswem nie hulle tjank want hulle gaan verdrink omdat ek nie vinnig genoeg skrywe nie hulle word nie vasgevang op papier of internet niemand sal dan ooit hulle storie lees nie niemand wil nie gebore wees nie Liked it? Share it please …