Skryf jy traangat
Sonder emosie skryf ons nie dit besef alle digters maar wie gaan ons traangat stories luister sekerlik n paar wat meeleef ! maar waar kom ware dig in ek weet nie maar hart uitstort help mense se dinge in geheim hulle dink hulle is slim harts geheime is nie goedkoop nie Liked it? Share it …
dink jy die lewe is altyd pret
as jy die oggend fris en vars die kantoor instap en lagbek almal groet verwag jy ten minste n groet maar die suurdrywe groet nie eens jy betree die baas se kantoor met n smile hulle dink jy wil die ou bed hy smile maar net en dink aan die papiere begin ritsel , hier …
Die ergste wat ooit met n mens kan gebeur
As jy die een wat jou vertrou in die rug steek jare se vertroue nie erken fortuin word nagejaag die wilde waters van die lewe sleur jou mee jy het gedink baie geld gee mag , maar nie eerlik verdien waag in die doodse mag die geldmag sal jou lot verseel die prys is klaar …
Die son gee liefde
Onvermoeid skyn die son elke dag die son gee warmte in jou hart die son se strale speel sagwarm oor jou lyf die son laat die bome groei die son verskaf vreugde as jy in die lig van die son lewe kan jy n sonstraal wees wat ander lewens kan verlig Liked it? Share it …