Eva O Eva
sy sit onder die appelboom bont kombers uitgesprei haar mandjie vrugte volgepluk haar halslyn gekoop in spanspek tyd volrond en wit gevul met liefdesmelk om Napoleon Boneparte Alexander die Grote en George Washington te laat sneuwel hulle het egter te laat gekom sy stal haar vrugte uit sy kan nie wag nie en nooi my …