Ma spinnekop is al gatvol vir die spinnekop kindertjies wat heeldag op die web sit
Sy skop hulle een vir een van die web af dit lyk soos stralers wat opstyg vanaf o. t. Tambo lughawe elkeen met sy eie wit wolkie stertjie Liked it? Share it please …
My dagga plantjie, My marijuana boompie
Eensaam was jy jou vrug ryp vir pluk op die kronkelpad het ek jou gevind honger het ek jou gepit jy vat my na daggaland jy wys my die wit wolk waar ons sweef en liefde maak jy gee my jou vleiland biesies en al my daggapit ek is lief vir jou ek is verslaaf …
3000,3000 Mag God my stem nog nie stilmaak nie , Mag ek op 61 nog tyd oor hê
Mag die lewensvreugde wat deur my are bruis nooit vergaan nie terwyl ek nog op aarde ruis waarom al hierdie woorde in my skoot gegooi soos n kleuter het ek gespeel en kindersin gemaak hulle het gesmile ek het gekruip en knie gebloei treetjie vir treetjie het ek die nuwe wereld betree kommentaar soos min …
Tussen die berg en die see , lê daar n moerse diep vallei, waardeur ons almal moet gaan
die mis van die diere moet ons deur die reen van trane moet ons weerstaan die sis van slange maak ons skrik die gebrul van die leeu skrik ons die gif van die appel huiwer ons die glans van goud verblind ons ons nerf die knie as die klippe gly maar ons laaste tree is …
Die jagsseisoen eindig sondagnag
Daar word koorsagtig voorberei sy dek die tafel alles rooi selfs die cabernet net so oud soos sy die jagmes versteek sy tussen die blomme sy klop so ferm soos sy druk sy cabernet so oud soos hy die rooiwyn meng die bloed borrel slymerig sy sit haar jagmes terug tevrede met haar prooi trek …