Wat jy gemis het
n omgee man wat vir jou alleen krakerig n liedjie kon sing n liefjou man wat jou hart liefgehad het n aandag man wat altyd na jou geluister het omdat jy lief met hom gepraat het n hartman wat na die klop van jou hart geluister het en syne kon instel sodat julle hartlik kon …
As ek stip na jou kyk
Dan kyk jy na my met een moerse sagoog Liked it? Share it please …
Die blink motor met die wit linter
die blink motor stop langs die lang bome haar hare waai in die somerbries ‘n nuwe lewe wag soos in ‘n droom gebeur dit hy die toeskouer van dit wat gebeur die blink motor gly weg hy staan tussen die bos bome ‘n bitter koue wind was dit gister of vandag hy draai om en …
Jou warm lyf langer hunkerend
veilig koesterend jou saamsmelt jou voortbestaan jy alleen Liked it? Share it please …
In die flikkerlig van amandelkers
Sien sy hom die blind date met borshaarmat arms veel gehaar sy kry 2de gedagtes sy tande n grynslag in die die dansende amandel flikker sy asem jaag windhond en ruik ook so hy skud sy skild af naak sien sy hom sy arsenaal staar haar aan sy skrik haar nugter sn vlug na moeder …
As jy in my visier kom (valentyn)
Dan wond ek jou vat jou huistoe en verpleeg jou lewenslank Liked it? Share it please …