Ek wil jou iets vra, maar was nog altyd te skaam gewees
Jy het n moesie op jou voorkop jy het n moesie op jou neusie jy het n moesie op jou kennetjie maar sê my asseblieftog het jy ook n moesie op jou? Liked it? Share it please …
Jy het n moesie op jou voorkop jy het n moesie op jou neusie jy het n moesie op jou kennetjie maar sê my asseblieftog het jy ook n moesie op jou? Liked it? Share it please …
Dan sal niemand weet van die onrus in Jerusalem van die gerugte in die strate nie van die gefluister in die kroee nie die prostitute het oorvertel hulle kan enige iets uit n man kry die mense het baie nuuskierig geraak oor die man wat wonderwerke verrig almal het probleme en wil gehelp word maar …
Ek is my eie mens en het genoeg van hierdie kak gehad jare lank het ek verduur en het nie eens niks leliks gekyk nie nou slaap ek voor die tv onbewus wat aangaan toe storm jy porno pornou in die sabc het nog nie eens besluit om die porno kanaal te open nie is …
In die lente het die kaal takke gebot die wêreld was oortrek met wit pienk rooi die winde het gekom die wit pienk rooi weggewaai die babavrug ontbloot die genadelose son verdroog vele voordat die koel groen blare kon spruit rooiwang en sappig het appelkoos perske en appel gewag om gepluk te word daar was …
Kleindogtertjie waggelend het sy ma se parfuum gespuit hond en kat het haar vermy op vyf was dit liprooi en poeierlyf op sewe het sy haar verjaarsdag partytjie gevier met n bottel First van cleef en arpels in sy moer sy kon nie ma se kwaad verstaan sy het die smartste ouens gehad vandag nog …
Jy het gesteel ,n dief geword die respek van ander getoets jy het gulsig geword en blare rondgestrooi jy gaan soos n laken hang aan die wasgoed draad sodat almal kan sien jou vuilkolle is permanent hierdie keer gaan ek jou nie weer n surf gee nie Liked it? Share it please …
n lekker mens deel aand n lekker geniet aand n lekker uitruil aand n lekker digters ontmoet aand n waaruit baie digkinders gebore gaan word n aand waar ons gaan lag en skerts n aand waar ons woorde gaan ontdek n aand waar ons hartseer kan tjank n aand waar trane van hartseer n aand …
Sien titel Liked it? Share it please …