As ek daaraan dink
Die weemoedige herfswindjie kielie oor my wang en koel die warm van die somer die bontbruin blare warrel om my voete rond die mooi om my begin dood hoe ver is my herfs die koue warrel op my wang vertel dit is nog nie winter nie dankbaar kyk ek op en sê dankie ek weet …
As die miskruier op jou kop rondloop dan moet jy weet jy is diep in die kakkies
En jy sukkel om asem te haal dan moet jy onthou as jy jou met semels meng dan vreet die varke jou op Liked it? Share it please …
Cupid
Do you think you would have made a difference you were on honeymoon during te hunting season jy moes die teikens aangedui het maar was nie daar nie toe skiet die ram n tarentaal en die haan n valk die vark n miervreter die muishond n volstruis dit was n moerse deurmekaarspul jy het jouself …
Mr dream maker send me a dream for tonight
Miskien te laat vir vanaand maar hou dit oor vir more mr dream maker mr heartbreaker i dont want to be lonely tonight you promised me a dream you gave me a scream in my wildest dreams it could never have happened MR dream maker am i just a number on your scorebord i believed …
Ek is nie n knaagdier nie sê sy maar wragtag ..
AS jy nie nou die garage skoonmaak nie sal ek bly knaag ! Liked it? Share it please …
Liefde is …waar jy dit vind
Die vyf rand in goeie geloof gegee aan die bedelaar vir dop of kos jy sal nie weet maar jou hart was goed die smile in die mall is vreemd vir jou dit was uitreik jy het nie geweet dit was mens die paartjie in mugg @ bean is vasgevang in gesprek in toekoms gesprek …
Hoeveel jare het ons al agter die blad , hoeveel is ons al oor ons tyd
Die readers digest het n staande artikel oor points to ponder gehad in ons lewens is daar ook sulke stopstrate waar ons moet wag en dink gaan ons links draai , gaan ons, regs draai gaan ons vorentoe ongeag of gaan ons reverse ons kan nie , daar is motors agter ons gaan bots ,ons …
Naas GODSLIEFDE is MENSLIEFDE. Wie van ons kan dit ervaar , of praat ek nou tjol
Mens liefde is om iemand te waardeer om eg te wees om aan te raak met respek om saam te lag om seer te deel om vreugde te deel om te vertrou om nie te oorvertel nie om iets kosbaar te koester n vlam van opreg respek se warmte saam te deel om die aand …