3174….Time travel
Die reuk van gemmerkoekies vat my terug na ma se kombuis die gehuil van die seperator laat my terugdink aan daisy se spene die gelui van kerk se klok vat my terug toe ons kerk geskiep het en wild gevry het onder die wilgerboom ek travel nou gereeld Liked it? Share it please …