3159…n Gedig vir my vriendin ….Elsa
As die garagedeur toeklap as ek opkyk as ek by die voordeur staan dan is jou glimlag daar jou kloklag omring jou arms warm eg in omhelsing as ek afkyk wasem my asem jou bril maar as ek jou bril afhaal dan weet jy vanaand gaan jy jou bril nie weer nodig kry nie Liked …
3158….n Gedig vir M C E ….Die moeder van Wysheid
Goed ken ek jou nog nie baie nie gelees jou skrywes het wysheid bygevoeg jou stil oog het ek gesien daardie kampvuuraand die jonges het jou omring gretig vir wysheidswoorde ons oog het ontmoet en het wysheid geruil verwagtend soos n ryp vy het ons toe traag gesky om kruisbestuiwing op die vier windrigtingsuittestuur miskien …
3157….Jy het vir my digtersink gegee….n gedig vir TRIBALMOON
Toe ek nog digterskind was het jy my aangeneem my eerste pogings gelees my huggies omgeruil my gepamper my digters sprokies vertel my skryfboek uitgevee my beter punte gegee ek het gestraal jy het gekraai! my skouerklop gegee met my gelag min het ek geweet daar oorkant die waters in kouland was jy jou hart …
3156….Toe ek geslaap het….Was jy daar…n gedig vir MOONRIVER
Dit is jou werk om te toets en om vir die wat skemertyd beleef die monitor te toets toe ek hoes het jy betyds gekoes my opgekoppel weer Moonriver jou menswees jou omgee is getoets erken jou dit doen ek nou jou gedigte praat vertel my , ek weet jou verlange na Paris Au revoir …
3155….Selfs in die koue Weskus lug ….klop my hart steeds warm WANT ….Hierdie gedig is geskryf vir WESKUSVROU
Op die verlate koudwindstrand stap jy doelgerig teen die sandwind gedagtes warrel doelloos rond die stuk dryfhout seer jou voet dryfhout dryf nutteloos rond jou gedagtes dryf n oomblik n rots dryf nie, sy kyk en sien die verweerde swart rotse die brandersproei nat haar hare glinster op haar lippe sout natlek bring haar terug …
3154….Om saam met jou te vlieg…VIR ANEMOS….Hierdie gedig vertel van …Die lewe….Avontuur….Fantasie….Romanties….Vrouens….Godsdienstig….Dankbaarheid….Liefde
Om saam met jou te vlieg is nie perdry, of kameelry nie dit is n geesreis wat nooit ophou nie n sielereis wat kan duur soos die van Jonathan Livingston Seagull tot in ewigheid n menswees ervaring wat eintlik die lewe is (Vir julle wat nie weet , kyk op internet tik sy naam in …
3152….Die meisie op die voorblad
Glimlag altyd het mooi tanne altyd het mooi rooilip en amper altyd blonde hare het altyd n wyslyf selfs die versie op die landbou weekblad het die meisie op die voorblad is altyd n promise meisie miskien sit sy op die rak terwyl die honde loop en kwyl nou na tien jaar sit sy steeds …
3153….Ek wil saam met jou wees, daar waar die bergstroom ruis
Waar die koel van die oggendmis ons vel hoendervleis maak waar die koer van bosloerie ons hartsnare tokkel waar die vlinders in die wasig voor ons paardans waar jou hart saam met die stroom kabbel dit is ons wêreld ons liefdeswêreld hier waar die bergstroom ruis hier waar ons is dit is my bergwêreld Liked …
3151….Die honger GELPEN praat met die A4 en maak haar lus !
Die vol reservoir gelpen begin beweeg op haar hy skryf van sy begeertes van sy lus vir haar hoe hy liefdeswoorde oral op haar gaan skryf hoe hy haar donker en geheimsinnig op sekere plekke gaan inkleur hoe hy met heuningsoet woordjies haar gaan verlei hoe hy selfs haar orgasmes gaan verwoord papier word so …
3150….Ek wil jou inkleur ,my tekenboek het nog 7000 blaaie oor
As ons chat en aanklank dit is nou brein aanklank dan begin ek die prentjie inkleur en jy sekerlik van jou kant af ook ons las en pas woord vir woord pret en plesier ons speel woordspeletjies en kleur met die reenboog se pen ons stap in kleurvolle blommeland en ruik aan roos en fynbos …
Tussen al die miljoene, sien ek net vir jou, Spesiaal geskryf vir Sterstof
toe ons nog kinders was het ek op my rug gele en na die sterre gekyk ontelbaar helder en dof winkend het die miljoenjaar oue stersoene my bereik ek het jongman drome gedroom spacewalks gedoen verbeeldingsvlugte maar noudat ek ‘n man is kan ek die liefdesglinster in die oog van die een wat my liefhet …