Ek is nog steeds so vurig maar ‘n bietjie blitz laat my vlam opvuur
my hout is so ‘n bietjie nat my vlam so ‘n bietjie klam maar as ek eers vlam gevat het is ek bang dat ek jou gaan uitbrand Liked it? Share it please …
3145…Sy het belofte oe gehad
Sy was so mooi en sexy en het belofte oe gehad hy kon nie anders nie as om haar aan te stel nie haar oe het gelok hulle het toe nie gejok nie hy staan by die kruispad en tuur na die blou berge daar ver op die horison hulle roep,lok hom al hygend stap …
2139….Vir ontbyt gee ek jou
n repie crisp spek sodat jy my teen jou verhemelte kan proe vir ontbyt gee jou twee saggekookte eiers so sag soos my borste waarvan jy hou n gebraaide tamatie skyfie rooi soos my lip boerewors geurig gebraai is volgende op die spyskaart o donner ons gaan laat wees vir werk Liked it? Share it …
3149….Die atoombom Woordeboek ontplof!
Honderde, duisende, miljoene woorde skiet die lug in ons taal vernietig ons taal versprei ons taal verwar ons is stomgeslaan en is sonder woorde dit sweef in die hemelruim rond en daal soos vulkaan stof neer om alles te stof letters plof neer woorde plof neer gretig gryp ons dors om te kan praat om …
2146….Word ryk Lê net jou rug…!
Die telefoon lui en lui en lui die manne bel in en sal betaal ses keer per dag sy is al doodoog genaai sy betaal 300 vir losies en hou 200 oor vir n shot sy naai net vir shots HERE WAAROM LAAT U DIT TOE U IS MY GOD VAN GENADE WAAROM WAAROM WAAROM …
3148…WAAROM het BERG…3148…gedigte woes geskryf ! Waarom is BERG…Se gedigte…690,268 kere woes gelees ! OMDAT dit ons TAAL is !
OMDAT hy in afrikaans SKRYF julle verstaan die taal julle lag die taal julle lag en wonder wat gaan nog uit die broeikas van afrikaans voortspruit DIT IS WAAROM EK NIE in Frans skrywe nie . Afrikaans , my hartseer taal Afrikaans , my moeder taal Afrikaans , my hartstaal Afrikaans my seerpraat taal Afrikaans …