2143….Die kosmos verloor sy blare
Mank wieg die stingel in die wind van die sewe is nou net 3 pienk verkreukel oor die eens wuifende kosmos lagkinders wat my vrolik gegroet het hang verwelk tyd is verby mens bepaal hul lot as kuilvoer of as saad wat weer kan groei en vreugde gee Is jy kuilvoer Of is jy saad …
3137…Ons deel ‘n special universe
min mense weet hiervan min mense weet wat min mense weet hoe min mense weet waarom min mense weet daarom dat as jy gee dat as jy saai dat as jy maai dan maai jy wat jy gesaai het in ons special universe saai ons geesliefde saai ons geeswoorde saai ons respek saai ons bewondering …
3136…Die mooiste droom…droom ek nog
dit was ‘n woes tyd in my lewe gewees toe lees ek jou gedig so asof dit vir my geskryf is ek het veral gehou van die woorde "my sag appelkoos oog" jy was ‘n vrugte man gewees het ek agtergekom toe jy geskryf het "ek maak vir jou die lekkerste piesang fritters" toe jy …
3135….As ons aan mekaar raak ..2
Om te droom is hemels net as dit n mooie is n droom wat nie mooi is nie is n nagmerrie ek saal haar nie op nie omdat ek kan droom droom ek van jou as ek wakker word droom ek nog jy sit op my droom rakkie en droom van my die mooiste drome …
3134….As ons aan mekaar raak
Ek het jou wwoordwens op die punt van my pen gevang jou verlange geskryf met n pilot V pen V staan vir verlange ek skryf terug met n stabilo bionic wat gladgly oor die wit en sagpraat ek ryg die mooiste woorde uit my penne arsenaal jy skryf met n vinnigge rolpunt swart,groen,rooi en blou …
3138….Ek is jammer..
Drie woorde wat die verlede kan verander drie woorde doodeerlik uitgespreek drie woorde eervol bedoel drie woorde openhartig ge-uiter drie woorde reguit gesê eintlik so maklik maar harregat bly ons ! ons mis die lewe ons mis geluk ons mis MENSWEES Liked it? Share it please …
3133….Miskien sal die liefde
dalk ook eendag by my kom koffie drink miskien sal die liefde dalk ook eendag vir my glimlag miskien sal die liefde dalk ook eendag voor my hartkamer staan miskien sal die liefde se hartklop nog hart genoeg wees sodat ek dit kan hoor en die deur oopmaak Liked it? Share it please …
3132….a moment of sextasie
deur die vleiland het ons geloop veldblom geruik en gestreel by die opdraande het ons asem gewasem ons borste gehyg teen die kranse het ons knie geskuur teen die natglad pad op die top het ons nie gestop dit was ons moment of ecstacy Liked it? Share it please …
3131….Kill the pothole
of sien jou gat skip the robot en sien jou gat Liked it? Share it please …