3217…Rooilip…lipstiffie…soen
met die eerste een was ek net 6 gewees toe tant Anna my gekus het, taai rooi sweet sixteen was ek toe Janet my gekiss het dit was ‘n rooilip daye gewees weke lank was ek gemerk maar jy my rooilip vriendin se rooilip … lipstiffie … perskegeursoen probeer ek van my voorkop aflek terwyl …
3192…Kan jy ‘n vol lewe lei
Kan jy jouself uitleef gee jou maat vir jou spasie waardeer jul mekaar sien jy uit na sy tuiskoms ten spyte van die 4 kinders wat jou moegmaak sit jy parfuum en rooilip aan moenie die lewe mis nie die 4 kinders kom van God jou man wat jou liefhet werk hard en laat jy …
3188…Jy sit knus hier langs my
Een is alleen as die winterkoue jou vang dan le jy wurm opgekrul in jou enkelbed koue voete en ore gebeur dan maar as jy ‘n maat het dan word daar gou gevroetel die warmte van saamwees en menswees warm sommer alles jou voete, jou ore, en jou gees Liked it? Share it please …
3215….Die perske loer rooiwang tussen die blare deur
Sy sien die perdebye zoem om die vye sy sien die pikkewyn prik aan die spanspek die ooievaar staan gereed om die ryp papaja te vang die pelikaan vang die ryp appelkose sommer so twee,twee die eendvoel probeer die waatlemoen uitbroei troetelvoel,renostervoel houtkapper en renostervoel staan ook daar buite rond sy kyk wild rond en …
3214…Kom terug na die lewe wat jy het
dit is nie nodig om te gaan soek om jou dors te les by dowwelig kroeg by die groen golfbaan by die werkspartytjie by die wilde geskeide kom terug na die lewe van my hart alles is hier dis nie nodig om te deel kom drink van my liefdeson kom wei op my groen kom …
3203…As die skoen jou pas
ek het al moed opgegee van winkel tot winkel was al snaaks aangekyk oor al die skoene gekoop maar aanpas is die probleem sy se ‘n rooi skoen haar te klein kom ons probeer ‘n 9 was ook te klein moerig het hy verlaat waarom pas geen skoen hom nie Liked it? Share it please …