3182….Im forever blowing bubbles…..Pretty bubbles…
They fly so high nearly reach the sky im forever blowing bubbles hierdie liedjie kom al n lang pad en vat n mens na wensland ,gelukland,lagland waar is die dae ! ek sing vir my lief met my hartrasper stem im forever next to you ons woon in gelukland in lagland Liked it? Share it …
3196…Die nag toe jy my ge-date het
ek sou nooit kon dink dat ek ‘n aand saam met jou sou deurbring jou oproep het my stom gelaat my hande gevries jy die erotiese danseres lyf gewys op Loftus duisende het geskree ek was een hoe het jy my stem gehoor tussen die duisende hormoon se spoor het my opgespoor Liked it? Share …
3184…Ek wil jou lampie aan die brand steek
sodat jy my in die flikkerlig kan sien en besef dat ek eintlik die een is wat jou waarlik liefhet Liked it? Share it please …
3183…Jy is eintlik ‘n oulike meisiekind
as jy so wegstap dan wens die manne jy wil terugkom sodat jy weer kan wegstap Liked it? Share it please …
3166…Dooiewoordeboekwoord
DONNER – LEKKER – GULSIG is woorde wat alleenstaan soos mense wat nie maat nie dit se niks beteken niks is nikswerd letterkuns, woordkuns, liefde vir taal voeg als bymekaar al die woorde is daar maar die gom van liefde plak alles aanmekaar dit begin by WOES dit begin by LEWE WOES het jou laat …
3167…Ek is versekerlik nie jou beste liefman nie, maar ek is versekerlik jou laaste
Jy het my nie waardeer nie jy het my met jou lyf gelok hormoon man het ek geval vir al die verkeerde redes (for all the wrong reasons se hulle altyd) ek het baby sitting gedoen huggies geruil en liefde gegee nonsens gevat terwyl jy gekuier het elke aand as ek by die huis kom …
3170…Die lewe word net al hoe mooier
het jy al in die lente in veldblomland gestap jy staan nie aan die kant jy stap die mooi wereld in met verwagting sien jy blomme en blomme die natuur pronk veelkleurig die parfuum engelkies hang in die lug en lek jou hier onder op die grond loer die gesiggies oopoog en lag oopmond vir …
3168…Jy is alles wat ek begeer
ek kan jou vashou wanneer ek wil ek kan jou hare streel ek kan in jou blink blou oe kyk ek kan jou lag hoor ek ervaar jou saghart ek ervaar jou liefde ek ervaar jou passie ek lees jou gedigte jou verlangens jou versugtinge ek het al meer as ‘n duisend keer vir jou …