3313….Rooi monde wys wit tande
Rooi omlynde skitterwit . sinister daad Liked it? Share it please …
Rooi omlynde skitterwit . sinister daad Liked it? Share it please …
ons liggame is lewendig bloed vloei deur ons are warmte word van hart na brein gepomp lus van organe word na brein gedra ons is mens dit vloei voort die primitiewe mens neem oor hormoon besit die liggaam borste styf gespan nippels erek ‘n soekende tong vind die warmte die sag manwees ontdooi vrou word …
dit is seker die woorde wat die meeste gespreek word na mislukte romanse prediker 19 gee die noot aan dit is wonderlik die lied van die liefde is so soet maar as dit bitter word vlug die minnaar dan maak ons die swart kruisboek toe en lees nooit weer oor die liefde nie Liked it? …
Jy het verby my gekyk dofoog na niks jy het my sie gesien nie die 11 uur seer het gewag die brandewyn asem sweetlyf het jy gevrees staar oog het jy gelê en wag vir die ruk ruk die verwoes het stilgeraak gekneus gefrommel dofoog kyk jy na niks dag na dag snik jy sag …
toe ons liefde nog jonk was het jy bruin gepronk jy was goed gevorm en houtskool warm toe kom die winterjare wat toe kouer word jou pronklyf het bleek en sag geword in middeljare maar jou hart het warm gebly jou oog nog sag dit alles net vir my Liked it? Share it please …
wat altyd luister wat altyd begryp wat altyd weet wat altyd ken verstaan wat jy skryf die vrou in jou wat hyg wat traan wat lag wat treur wat verstaan die hart wat verstaan waarom vrou se hart so baie kere spons sag kan word Liked it? Share it please …