3247…Die vlieswolke le naak op die horison
en wag vir vader son om bed toe te kom vanaand gaan sy hom verlei Liked it? Share it please …
en wag vir vader son om bed toe te kom vanaand gaan sy hom verlei Liked it? Share it please …
‘n hele boks vol smarties op die vloer uitgemoer watter kleur gaan jy eerste optel en vreet die geles is nie meer heles die rooies is die mooies ons lek lip die rooi lipstiffie omkring ‘n honger mond die groenes is komkommer kleur en blus die lus Liked it? Share it please …
Ons albei het besef daar was ‘n tekort in ons lewens maar ons was nie bewus van mekaar gewees nie sy: het nie troetel en vashou gekry nie hy: het nie sy man reg gekry nie toe ontmoet hulle en besef hulle het ‘n tekort gehad saamsmelt was die enigste opsie Liked it? Share it …
Takke uitgestrek die winter deurgewag uit die kaal dor takke spruit die eerste bloeisels wie kan die lewe keer behalwe om die boom afkap te versmoor die blare volg die bloeisels om weer perskeboom te word wie van ons kan die lewe keer eet van die vrugte Liked it? Share it please …
in die aandwind pasop pasop pasop die motoriste kyk en geniet die sonneblom land aandag afgetrek in verkeerde baan die vragmotor verfrommel die sonneblomme se baas het aandele in die panelbeater in die hospitaal in die begrafnisondernemer Liked it? Share it please …
Ek kyk rooioog in die spieël die persoon wat ek sien is nie ek nie beneweld pofgesig traanoog die alkolis is nie ek nie met die red heart moer ek die spieël flenters red heart in jou moer met die count puskin moer ek die klipdrift met die jameson moer ek die dimple in sy …
ek ry rustig 160 die melkwit wolke steek skerp af teen die blou hemel skielik sien ek die ou met die blinkswart helmet wat lyk of hy haaik bliksem dit is ‘n spietkop ek stop klip spat donker en dreigend stap hy nader lyk soos ‘n bleddie rooimier met die moerse groot sonbril eee are …
Hulle kom met ‘n skinkbord voor die tafel staan ons pak af die koster en predikant sit ook aan hulle is nuuskierig die jc le roux verdwyn vinnig die klokke lui bells tree gedienstig na vore ooievaar kom aangevlieg met adresboek hy is my agent vir huggies en nuke mens moenie dronk word op bruilofte …