3420…. The love shoppe
Jy kan alles hier koop ‘n nipple bra ‘n hang em high bra ‘n kinky pony of ‘n lyfgenoot ‘n kaalgat motor magazine of ‘n rev them high iets vir elkeen se smaak durafles, duralex en dulus is vrylik te koop maar kondome en verf is net te erg en moer my aankope in die …
3415…Lekker smaak die vrug
wat jy net in die paradys kon kry daar is komkommer wat jou laat wonner daar is soet pruimedante wat se soete sap lekker lek daar is guava so geurig die duisend pitjies lek ek op daar is boontjies se rankerig soos jy daar is paw paw waaraan ek kan slurp die handgranaat van die …
3412…Die liefdesband wat ons smee
is nie ‘n troupand nie is nie ‘n 4 karaat diamant nie maar is die besef ons waardeer mekaar ons gee om vir mekaar ons ontvang van mekaar ons plant blomme in mekaar se tuin die pronkertjies vleg inmekaar dis ons liefdesband Liked it? Share it please …
3406…Minnelied van die lente
die tarentale tjiep tjiep hier op die gholfbaan die brulpaddas brul uitlokkend in die vlei die nagvoël hardloop langbeen fluit fluit die nag in nou sit die tarentale tak hoog tevrede skuif skuif teenmekaar die brulpadas is stil die brul geblus die nagvoël draf stil stil in die skemer net mensekind sit stil en wonder …
3404….Daar is baie sprinkane in hierdie wêreld wat graag aan vroue wil knaag
wees oopoog vrou want hierdie ou met die oopbek smile is sekerlik ‘n sprinkaan Liked it? Share it please …