3401….Daar is dou in jou oë
Ek weet wat jy gaan sê ek vlug Liked it? Share it please …
3399…Die myle raak al hoe minder
hoe nader jy aan jou bestemming kom ons is almal op die lewenspad daar is ‘n eindpunt party vertoef langs die pad om die stukkend reg te maak om die bagasie af te gooi om ‘n blaaskans te kry om die padkaart weer te lees donner, ons is amper daar ek het gedink ons kan …
3397…As ek myself kon gemaak het vir Katriena Katryn
dan sou ek eerste ‘n smile gemaak het dan lag want dit volg op smile dan sou ek myself ‘n pittige bek gegee het sodat ek my lag met ander kan deel ek sou ‘n vonkel in my oog gesit het ek sou vlamme vuur in my oog gesit het sodat almal my vuur kan …
3395….Die wollerige wolke , (Vir inlocosottovoce)
Nooi jou uit kom slaap by my ek sal jou toevou in my wit kombers en die reendruppels van jou voorkop lek die diepwit donker wolk rol alte mooi maar op geen fondasie kan ek skaars vertrou Liked it? Share it please …
3393…Franse gedig vir jou
sur votre ile isolée fais briller ta lumière de la véritè mais je suis trop loin et regardez votre lumière brille heureux combien de temps Je viens de assis dans l’obscurité op jou eiland afgesonder skyn jou lig van trou maar ek is net te ver en sien jou lig vrolik skyn hoe lank nog …
3392…’n Meisie van losse sede was sy
nog jonk toe ek haar raakgedrink het ek was ook sy kon lag skaterlag sy loer jou dronk en slinger jou lyf jou tong is slap jy fluit nie maar mompel nog ‘n keer sy vat jou beursie niks is verniet sy knik ‘n vaagknik Liked it? Share it please …