3391…Aan die stam hang die verbode vrug 3391…Aan die stam hang die verbode vrug October 5, 2010 ek gaan brand woestynwind koel my af woestynwind waai my weg die duiwel lag die hel is net om die draai Liked it? Share it please …
3390…Die vlamme kolk 3390…Die vlamme kolk October 5, 2010 lang tonge gloei die koue nag maak jou nader kom die vlamlig weerkaats in jou oë ek sien jou smeltpunt jou kookpunt ek gee nie om vir die brand van jou vuur Liked it? Share it please …
3285…Jy dink seker 3285…Jy dink seker October 1, 2010 ek is ‘n pampoen omdat ek steeds by jou kuier ek wag dat jy my water gee dat jy my blom kan sien Liked it? Share it please …
3284…as jy sê alles vir die liefde 3284…as jy sê alles vir die liefde October 1, 2010 maar wat jy wys is lyding waarom bly jy stil jy is lief vir die bliksem al slaan hy jou Liked it? Share it please …
3282…wat doen jy aan my 3282…wat doen jy aan my October 1, 2010 sleur my mee na die land van wild sleur my mee in jou stroom van liefdesous Liked it? Share it please …
3282…Jy sit daar snotneus traanoog 3282…Jy sit daar snotneus traanoog October 1, 2010 op die bank jy wil my vertel als is nie verby dit is amper lente as die bloeisels uitspruit sal jy weer die mooi in my sien ek het nou griep Liked it? Share it please …
3282…jou traanoog vertel 3282…jou traanoog vertel October 1, 2010 jy het net kom sê, ek het genoeg gehad jy was nie eerlik gewees sy draai om die nag sluk haar in Liked it? Share it please …