3442…Die sinkdak vertel
van toe ek bang teen jou sagbors gelê het toe jou warm lyf my geveilig het vanaand vertel die sinkdak van die laaste keer toe ek teen jou sagbors gelê het toe die satanskind jou uit my arms geruk het die sinkdak vertel dat die trane soos reëndruppels oor jou wange vloei Liked it? Share …
3447….Dit is FUN op WOES
Ons skryf Afrikaans ons dig Afrikaans ons kwaad Afrikaans ons swets Afrikaans ons gebruik nuwe woorde ons stof ou woorde af ons doen dit omdat dit pret is om in Afrikaans te draai te swaai te waai is pret ons veg nie ons sleg nie ons aanspoor die babas van ons taal vet en gevoed …