3519…Gesorg versorg besorg
so was ek al die jare maar jou hart het nooit geblom nie ek het verby jou gekyk teen die verlate koppies vas in die verte sien ek die lewe die wit amarok kom aangestorm en gooi ‘n wal grond met sy gat se draai dis die lewe waarop ek gewag het, besef sy koorsagtig …