2011…Optelsom
vroegskool moes ons leer
as ons nie kon optel nie
gaan ons die wa
moes smeer
1+1 moes 2
2+2 moes 4
maar toe
ek 15+ 8 =23 kry
sê my juffrou 23
jy bly na klas
hoe het jy geweet vra sy
juffrou ek het n fout gemaak
sy relax en sê
15+8 is 23
elke nag maak ek nog steeds
optelsomme
Leave a Reply
Be the First to Comment!