Die Leeuman kuier Die Leeuman kuier January 31, 2011 Sy skuur teen hom en ritsel sy snor behaaglik sug hy Agter sy rug lê nog drie jong leeuwyfies en wag Liked it? Share it please …
Die kruis van die ewigheid Die kruis van die ewigheid January 31, 2011 moet ons dra die pad daarmee stap sodat die wêreld kan sien dit is eintlik nie so swaar nie Liked it? Share it please …
Purper ryp Purper ryp January 31, 2011 groen was hulle gewees toe bruin geword nou purper ryp die kraaloog voëls vertel mekaar van purper ryp hulle vlieg en vernietig purper lewens Liked it? Share it please …
Die nag het sterk geroep Die nag het sterk geroep January 31, 2011 MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …
Sy hand dwaal rond Sy hand dwaal rond January 31, 2011 my sag binneboud vryf hy ek ruk ruk sy hand gly oral rond jeeeesis ek kan nie meer keer nie hy ruk alles af hy verkrag my Liked it? Share it please …
Gebeur Gebeur January 28, 2011 Dit mag nie dit sal nie dit gaan nie gebeur voordat ek getroud is Liked it? Share it please …
Die winde van genade Die winde van genade January 28, 2011 waai koel oor ons alles is reg waai sterk oor ons die word ongemaklik waai wild die bybel blaai flits vertroue flits verby die oggend nuus die tsunami het ons gemis Liked it? Share it please …
Gebruikers vriendelik Gebruikers vriendelik January 28, 2011 Tweehandse mens vir gebruik beskikbaar verniel beproef verneder misbruik ingeloop bruikbaarheid verbruik hanteer ons is gebruik en word 'aangepass' ons weet nou van dit en kan deurglip Liked it? Share it please …
Droomloos Droomloos January 28, 2011 ons is bymekaar drome vergete ons is nou droomloos Liked it? Share it please …
Jirre dis te laat Jirre dis te laat January 27, 2011 Toe en Jou geroep het was daar net stil nou het die waters gekom en ook die brandweerwa Jirre dis te laat sy is dan dood Liked it? Share it please …
Ek wil jou daar sien Ek wil jou daar sien January 27, 2011 daar waar die spotlights skyn daar waar die talents is daar waar ek weet jy is beter maar toe hulle jou roep het jy versteen maar die volgende een wat ek sien is nou my girl Liked it? Share it please …
Jy mors nie met woorde nie Jy mors nie met woorde nie January 27, 2011 Skryf suinig sodat die woorde wat jy gebruik nie oorbodig word nie ek het jou lief is genoeg om haar vir ewig aan jou te bind Liked it? Share it please …