Leë hande klub Leë hande klub January 27, 2011 jy mag niks saambring jy mag dalk net met iets in hand huis toe gaan Liked it? Share it please …
Op die tafel Op die tafel January 26, 2011 keurig voorberei eend en hoenderhen vark en lamsboud meatballs en gravy is nie vir my maar jy opgetooi wat vurig wag opgedis vir vanaand se plesier uitgehonger is ek Liked it? Share it please …
Buite die ruite Buite die ruite January 26, 2011 het die reënwind gehuil veilig knus het ons twee lepel gelê Liked it? Share it please …
Vir altyd Vir altyd January 26, 2011 sê ons vir mekaar altyd lê so ver dit kan 10 jaar van nou na altyd wees 'n motorongeluk gewis van nou na altyd kan 'n lewensrit van plesier wees vir altyd lê net om die draai Liked it? Share it please …
Die polsende ster Die polsende ster January 26, 2011 Jou jong hart pols vurig dubbelskof as jy hom sien jou hart rein en lewend hy sien jou net raak as 'n vleisie wat hy vanaand graag wil braai Liked it? Share it please …
Die vreugde van jongliefde Die vreugde van jongliefde January 26, 2011 die afwagting die misterie van dit wat kan gebeur die mooi die lelik dit is joune die lelik is rof en lekker maar verwelk daarna die mooi is 'n reis wat tot in ewigheid kan duur Liked it? Share it please …
My wintervrou My wintervrou January 26, 2011 Klein bondeltjie opgekrul garnaal vrou lê sy in die winterson ruggekeer bewend die lenteson kom loer sag ontvries word sy midsomer kaggelvuur sy oorverhit swig ek my wintervrou ek het jou lief Liked it? Share it please …
Iets om aan te peusel Iets om aan te peusel January 26, 2011 jy het gesê jy hou nie van my nuwe das nie jy hou nie van my nuwe aftershave nie jy hou nie daarvan dat ek so laat werk nie die nuwe girl in die kantoor sê jy het 'n sexy das jou aftershave ruik lekker help my met filing na werk Liked it? Share it …
Die badkamer se spieël is gewasem Die badkamer se spieël is gewasem January 26, 2011 in die stort spoel hy haastig die hoerparfuum af Liked it? Share it please …
Die weer dreun Die weer dreun January 25, 2011 Is dit om ons te vertel van al die smart wat ons doen Liked it? Share it please …
Berta Buuste Berta Buuste January 25, 2011 was altyd voor al het sy agter gestaan Liked it? Share it please …
Pennevrugte Pennevrugte January 25, 2011 ek click my click bic en begin skryf ek skryf 'n appelliefie en eet dit op soetsmaak pitjies en al honger is ek nog en skryf 'n pruim suur spoeg ek dit honger is ek nog my bic rol oor die A4 ek skryf 'n appelkoos rooiwang en smaak so lekker honger is ek nog …