Die lelike eendjie het befok geraak
al die mannetjie eende wou altyd net kaal saam met haar gaan duik hulle wou vir haar sjerrie koop en leer pool speel maar na die derde koktail het haar bek begin oophang die vere here wou almal vlerksleep toe haar tong begin sleep het sy geweet haar vlerk gaan nou sleep Liked it? Share …
Op die straathoek kersfees 2010
Jare al wag sy gaan vader krismis hierdie jaar haar lucky packet bring moeg van die langpad vat ek die verkeerde draai op die straathoek sien ek haar my droom van 20 jaar gelede ek skop die brieke dankie vader krismis sê sy Liked it? Share it please …