Is jy net ‘n fragment van my verbeelding
is jy werklik is jy hier? of is jy daar? Liked it? Share it please …
Dink julle ons taal slaap
Weet nie van die humor van onder-kaap straat die blinkoog stukkend gesuip se meneer, ek's nie gesyp so getoor hy kan nie spel nie afrikaans is 'n geduldige taal wat nog groei en lote uitspruit WAT kan vertel en sê ek het jou lief en sy sê JA 'n liefdestaal …
Jou briekligte kon ek nie sien nie
Want jou voorkant was na my voorkant gedraai Liked it? Share it please …